Hierdie saterdag het ons 'n lieflike special! Ontvang 'n GRATIS 400ml Craft bier saam met elke Burger & skyfies wat bestel word. Enige tyd vanaf 11h00!
Moorreesburger Restaurant het heerlike craft biere wat op die perseel gebrou word, en wat beskikbaar is om geproe te word. Kom loer gerus in!

Comments