top of page

Spanbou vir Moorreesburger!

Die Moorreesburger span het gaan inloer by Swartland Kelders en Riebeek Vallei Kelders aan die begin van September, vir 'n lekker spanbou! Gaan loer gerus in by Swartland Kelders en Riebeek Vallei Kelders vir wonderlike wynproe, toere en gasvryheid! Wat 'n heerlike manier om 'n dag te spandeer.




5 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page